Modulekode | PRD 470 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Ondersoek en evaluering van die kunsgebitpasiënt, beginsels en neem van afdrukke, bepaling van vertikale en horisontale kaakverhoudinge en gesigsboogopname. Estetika. Inpas en plasing van die voltooide gebit. Nabehandeling. Kliniese aspekte van vervaardiging van volle en gedeeltelike kunsgebitte, obturators en spesiale apparate. |
Modulekrediete | 26.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GNK 388,MDB 370,TGG 370,FSG 370,FAR 370,RAD 370,TBW 370,ODO 370,PDL 370,GPS 370,ORD 370,OFC 370,PRD 370 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Prostodonsie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App